Blog Post 1

blog post 1

Blog Post 1

Kliek op link genoem Blog post om instruksies te lees… Hierdie is ‘n artikel. Jy kry die hoof link bo in jou menu onder BLOG. Enige informasie of raad wat kliente kan gaan lees om meer te leer. Dit is eindeloos, so 1000de kan gelaai word en ook grootte maak ook nie saak nie. Foto hang af van artikel….

Next Post Previous Post
  • Wondering what fun foods to eat after bariatric surgery?
    Go to bariatric foodie on facebook for some new menu advice

  • Veels geluk met duidelike, insiggewende webblad. Alle sukses toegewens! Gert Opperman

  • My droom van meer as 10 jaar het waar geword.
    Dankie aan die span vir al julle ondersteuning en omgee. Ek kan nie een uitsonder nie, dit was vir my ‘n ongelooflike ervaring van die eerste konseltasie tot my 10 dae post- operasie ondersoek. Ek glo dis aan Dr Opperman se bekwamheid te danke dat ek so min pyn en ongemak het. As ek geweet het dis so maklik sou ek die operasie lank terug al laat doen het.
    DANKIE
    Yolandi

  • Yolandi, dankie vir jou pragtige boodskap. Dit was voorwaar vir ons al ‘n plesier en voorreg om die padjie saammet jou te kan stap. Jou deursettings vermoĆ« en dryf was merkwaardig en ons sien uit na die res van jou verslankings tog.
    Ons is daar vir jou enige tyd.

    Groete,
    Bariatric Admin

Your email address will not be published.